Bessie Bester Motors Opening

Ons het op Saterdag, 14 Maart 2020, die buiteuitsending gedoen by Bessie Bester Motors. Dit was ‘n heerlike dag van musiek en geselsskap en die mense wat kom kuier het het lekker Boerewors rolletjies gekry om aan te smul. Kom besoek hulle gerus vir enige van...

Braai by Huis Pieter Strauss

Ons eerste Media Borg geleentheid saam met die Vryburgers, deur Gerrit Bezuidenhout. Ek was vandag deur Ceres toe, waar daar vir 140 bejaardes gebraai is. Johann Brand het die vermaak verskaf. Dit was ook die eerste dag wat Jou Stasie teenwoordig was, hulle is ons...

DF Malan Hokkie Toernooi 2020

Jou Stasie het die Buite uitsending gedoen vir DF Malan se Hokkie Toernooi wat geskied het op 8 en 9 Maart 2020. Baie geluk aan al die spanne wat deelgeneem en gewen...