So Adverteer Jy

1-12 Maande Kontrakte

OPSIE 1

Maandelikse Advertensie

R 4 000 per maand

120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
Sosiale Media

Ekstra Blootstelling:

  • Besigheid logo op JouStasie webtuiste
  • Blootstelling op al ons sosiale blaaie – 
  • (Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)

OPSIE 2

3/6/12 Maande Kontrak

R 3 000 per maand

120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
Sosiale Media

Ekstra Blootstelling:

  • Besigheid logo op die JouStasie webtuiste
  • Blootstelling op al ons sosiale blaaie
    (Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)

OPSIE 3

Program Borg (6 Maande)

R 6 000 per maand

Maandae – Vrydae (06:00 18:00)

120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
2 x Top Stinger
2 x Middle Stinger
1 x Tail Stinger

*Top, Middle en Tail stingers speel gedurende die 2 ure program wat geborg word

Ekstra Blootstelling:

  • Besigheid logo heel bo op voorblad van die JouStasie webtuiste
  • Blootstelling op al ons sosiale media blaaie
    (Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)
  • Koppeling op die JouStasie webtuiste en sosiale media blaaie
  • Melding word gemaak van alle borge by al die JouStasie buite-uitsendings.

OPSIE 4

Weeksaande & Naweek Program Borg (6 Maande)

R 4 500 per maand

120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
2 x Top Stinger
2 x Middle Stinger
1 x Tail Stinger

*Top, Middle en Tail stingers speel gedurende die 2 ure program wat geborg word

Ekstra Blootstelling:

  • Besigheid logo heel bo op voorblad van die JouStasie webtuiste
  • Blootstelling op al ons sosiale media blaaie
    (Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)

OPSIE 5

Jou Stasie Koerant (5 cm x 6 cm)

R 2 000 per maand

Maandelikse Uitgawe
Koerant op Jou Stasie Webblad
Ultimate Drive Koerant (Huidiglik 10 000 Harde Kopieë)

OPSIE 6

Live Reads (3 Maande)

R 2 000 per maand

4 x Per Dag
5 Keer Per Week

INLIGTING

Alle Pakette Sluit In:

  • Besigheid logo op JouStasie webtuiste gekoppel aan eie webblad of Sosiale Media
  • Blootstelling op al ons sosiale media blaaie
    (Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)
  • Gratis Advertensie Produksie (Een Produksie per Kontrak)

Indien advertensie produksie verander word in die kontrak tydperk, sal ‘n produksie koste van R 1 500 gehef word. Indien klient produksie (advertensie), verskaf sal kostes per opsie onveranderd bly.

Voordele Radio Advertensies

  • Radio verkoop onmiddelik
  • Radio verkoop orals
  • Radio advertensies praat direk
  • Koste effektief
  • Herhaling is effektief

Jou Stasie se Radio Speler

Druk die Speel knoppie as die musiek nie self begin nie!

Share This