Jou Stasie het die Buite uitsending gedoen vir DF Malan se Hokkie Toernooi wat geskied het op 8 en 9 Maart 2020. Baie geluk aan al die spanne wat deelgeneem en gewen het.

Share This