So Adverteer Jy

1-12 Maande Kontrakte

OPSIE 1
Maandelikse Advertensie
R 4 000 per maand
120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
Sosiale Media
- Besigheid logo op JouStasie webtuiste
- Blootstelling op al ons sosiale blaaie –
(Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)

OPSIE 2
6/12 Maande Kontrak
R 3 000 per maand
120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
Sosiale Media
Ekstra Blootstelling:
- Besigheid logo op die JouStasie webtuiste
- Blootstelling op al ons sosiale blaaie
(Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)

OPSIE 3
Program Borg (6 Maande)
R 6 000 per maand
Maandae – Vrydae (06:00 18:00)
120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
2 x Top Stinger
2 x Middle Stinger
1 x Tail Stinger
*Top, Middle en Tail stingers speel gedurende die 2 ure program wat geborg word
Ekstra Blootstelling:
- Besigheid logo heel bo op voorblad van die JouStasie webtuiste
- Blootstelling op al ons sosiale media blaaie
(Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok) - Koppeling op die JouStasie webtuiste en sosiale media blaaie
- Melding word gemaak van alle borge by al die JouStasie buite-uitsendings.

OPSIE 4
Weeksaande & Naweek Program Borg (6 Maande)
R 4 500 per maand
120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
2 x Top Stinger
2 x Middle Stinger
1 x Tail Stinger
*Top, Middle en Tail stingers speel gedurende die 2 ure program wat geborg word
Ekstra Blootstelling:
- Besigheid logo heel bo op voorblad van die JouStasie webtuiste
- Blootstelling op al ons sosiale media blaaie
(Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok)

OPSIE 5
Jou Stasie Koerant (5 cm x 6 cm)
R 2 000 per maand
Maandelikse Uitgawe
Koerant op Jou Stasie Webblad
Ultimate Drive Koerant (Huidiglik 10 000 Harde Kopieë)

OPSIE 6
Live Reads (3 Maande)
R 2 000 per maand
4 x Per Dag
5 Keer Per Week

OPSIE 7
Buiteuitsendings Pakket (1 Maand)
R 4 500
120 x Advertensies per maand
4 x Advertensies per dag
Lewendige Uitsending by Perseel
Koerant Plasing (Jou Stasie)
Alle Pakette Sluit In:
- Besigheid logo op JouStasie webtuiste gekoppel aan eie webblad of Sosiale Media
- Blootstelling op al ons sosiale media blaaie
(Facebook, Twitter, Instagram, iExpo en Tiktok) - Gratis Advertensie Produksie (Een Produksie per Kontrak)
INLIGTING

Indien advertensie produksie verander word in die kontrak tydperk, sal ‘n produksie koste van R 1 500 gehef word. Indien klient produksie (advertensie), verskaf sal kostes per opsie onveranderd bly.

Voordele Radio Advertensies
- Radio verkoop onmiddelik
- Radio verkoop orals
- Radio advertensies praat direk
- Koste effektief
- Herhaling is effektief