Peter Lukas Victor

“My liefde vir Radio kom al ‘n lang pad saam my. Ek het in 2009 ‘n oudisie video gemaak vir Highveld Stereo 94.7fm destyds wat vandag nog op youtube is en besef dat Radio my droom en passie is en sal bly, dat ek eendag op die lug golwe sal wees en kyk nou net waar is ek nou. Liefde vir Afrikaanse Musiek en Boere musiek is groot en my trots en ook ‘n¬†Grapjas en ‘n “all round” handyman. Sport is my passie en hou van Formule 1, MotoGp, krieket, rugby en so nou en dan Tennis as dit my oog vang. Moet nooit opgee op jou drome nie en volg jou hart want dis jou lewe wat jy volg niemand anders sin nie. Groete DJ 9 & a Half”

Share This