Peter Johansen

Peter Johansen

Ek is nou al meer as vyf jaar by Jou Stasie en leef absoluut my passie uit vir Radio.

Ek voel baie geëerd dat Rooies my die voorreg gegee het om betrokke te raak hier by Jou Stasie.

Anders as Radio, het ek ook my eie IT besigheid wat ek al vir meer as 20 jaar in die bedryf bestuur.

Ek is ook ‘n Tang Soo Do en Korean Fighting Systems instrukteur en rig tans om en by 60 studente af in die Koreanse vegkunste. Ek bekleë tans my 5de Dan in Tang Soo Do verower en het in 2018 ‘n Goud en Silwer Medalje by die Tang Soo Do Wêreld kampioenskappe verower in Londen waar ek SA verteenwoordig het in verskeie afdelings.

Anders as werk, geniet ek die buite lewe. Ek is mal oor kamp en lekker saam met vriende kuier. Tyd saam met my gesin is baie belangrik en maak die beste van elke situasie. Ek sê altyd, moet nie probleme vir oplossings vind nie, vind oplossings vir probleme.

Share This