Natasia Lessing
Gebore in Potchefstroom, maar grootgeword in Albertinia.
Ek is baie lief vir kos maak en tyd spandeer saam met my gesin.
Ek het ‘n groot liefde vir diere, die natuur en Son.
Ek geniet dit ook om nuwe dinge te leer en om te lees.
Ek is ‘n omgee mens en help graag mense, al is dit net met ‘n oor wat luister.
My moto: maak die beste van jou “Dash” gryp elke oomblik aan.
.