Leon Lamprecht

Leon Lamprecht

Ek is Leon Lamprecht, 37 jaar oud.

Ek is n Vrystaat seun in murg en been. En is nou vir 7 jaar in die Kaap. Ek drink nog nie wyn nie, en skree ook nog nie vir die Stormers nie.

Ek het n groot liefde vir musiek, en veral Afrikaanse musiek.

Ek geniet ook om kos te maak en te braai, en het al baie kook kursusse en braai tegniek klasse in my lewe gedoen.

.

Share This