Johan Du Plessis

Johan Du Plessis

Bynaam: Doep of Doepie

60 jaar oud
Geskei, 2 dogters

Werksondervinding:
12jaar in verkeerswese, tree uit as hoof lisensiebeampte, K53 geregistreer en tans nogsteeds betrokke by padveiligheidsprojekte
Ongeveer 20 jaar ondervinding as toergids en busbestuurder

Hou van met mense werk/gesels
Musiek is n gegewe talent aan my, speel self klawerbord
Ek glo aan “leef en laat leef”.
Dankbaar vir alles in my lewe.

Share This