Guillaume Smit
Ek is gebore in Rustenburg, het in Pretoria studeer en woon reeds vir meer as 18 jaar in Brackenfell.
Hy werk by Brackenfell-Wes Gemeente as predikant, is lief vir draf, en stap graag met sy twee skaaphonde saam met sy vrou Cindy op die Promenade.