Gottie Myburg
Ek is n gebore Kapenaar, vanaf 6 jarige ouderdom verder opgegroei in Walvisbaai en Windhoek.
Het in 1977 Diensplig verrig in Walvisbaai, so ek is n oud Suidwester.
Woonagtig te Brackenfell, ‘n baie gelukkig pensionaris wat total beenaf is op die mooiste mens in my lewe.
Het in 2016 op internet Radio Stasies begin uitsaai, wat my passie is en wat ek ook baie geniet.
Grootste flater?
Daar is n klomp, en ek wil nie met n rooi gesig rondloop nie.