Gerhard Koekemoer
Ek is Gerhard, of Gazza soos meeste my ken, en is gebore in Pretoria. My kinderjare het ek spandeer in Skotland, Italië en Indië en het in Johannesburg gematrikuleer.
Ek is al jare in die Versekerings bedryf en werk as ‘n onafhanklike Finansiële Adviseur.
My passies is Motorfiets ry, musiek en kosmaak.
Natuurlik is ek ook die Springbokke se No 1 “fan”.
.