Renier Greeff

​Renier Greeff is ‘n Kaapse sanger met ‘n warm Skotse whiskey stem.

Renier het groot geword op ‘n klein dorpie, Swellendam, waar sy liefde vir musiek begin het.

Hy het 4 jaar terug professioneel in die musiek bedryf ingeklim en het Januarie 2020 sy eerste Album “Ek sal ‘n leeftyd vir jou wag” vrygestel.

Hy is lief om tyd te spandeer saam met vriende en familie en het ‘n spontane, borrelende persoonlikheid.

Renier is huidiglik ook in die konstruksie bedryf maar werk daaraan om musiek voltyds te doen.

Share This