Nuus

Bessie Bester Motors Opening

Bessie Bester Motors Opening

Ons het op Saterdag, 14 Maart 2020, die buiteuitsending gedoen by Bessie Bester Motors. Dit was 'n heerlike dag van musiek en geselsskap en die mense wat kom kuier het het lekker Boerewors rolletjies gekry om aan te smul. Kom besoek hulle gerus vir enige van julle...

read more
Braai by Huis Pieter Strauss

Braai by Huis Pieter Strauss

Ons eerste Media Borg geleentheid saam met die Vryburgers, deur Gerrit Bezuidenhout. Ek was vandag deur Ceres toe, waar daar vir 140 bejaardes gebraai is. Johann Brand het die vermaak verskaf. Dit was ook die eerste dag wat Jou Stasie teenwoordig was, hulle is ons...

read more
Share This