Benji van Niekerk

My naam is Benji en ek is gebore en het matriek geskryf in Carolina in Mpumalanga.

Ek doen al 20 jaar vermaak op vakansie oorde en spanboue.

Ek is nie perfek nie maar strewe om elke dag beter te wees.

Ek was al ‘n ekstra op Binnelanders, High rollers en Keeping score.

Ek is al ‘n rukkie besig met internet radio stasies en het ‘n styl van my eie, en is redelik mallerig, maar wie is nie.

Share This